upload
The Back Burner
Industry:
Number of terms: 1091
Number of blossaries: 0
Company Profile:
'n Kliênt wat geloop het sonder om die rekening te betaal of 'n werknemer wat kwaad geword het en in die middle van sy skof die onderneming verlaat.
Industry:Restaurants
'n Rak wat normaalweg verhit en met die kombuis verbind is waarop voedsel na voorbereiding geplaas word vir aflewering na die tafel.
Industry:Restaurants
'n Gewetenlose manier wat deur sommige straatsmouse gebruik word om 'n houer te laat lyk asof dit vol produkte is.
Industry:Restaurants
Die hoeveelheid tyd geneem wanneer 'n stuk voedsel die vloer raak en dit weer opgetel en in 'n gesoteerde pan of bord geplaas word; gaan normaalweg gepaard met 'n skuldige uitdrukking om te sien of iemand anders dit gesien het.
Industry:Restaurants
Stysel kan aartappels, rys, graan of pasta, synde die ander bykomstighede van in maaltyd in 'n bord behalwe groente.
Industry:Restaurants
Die voorafbepaalde hoeveelheid van tafels waarop 'n spesifieke bediener wag.
Industry:Restaurants
'n Hoë graad metaal en ovaalvormige bord wat gebruik word om voedsel te herverhit of in 'n hoë temperatuur-oond voor te berei.
Industry:Restaurants
'n Gewetenlose manier wat deur sommige verkopers gebruik word om meer by 'n restaurant te eis as wat hulle werklik ontvang het.
Industry:Restaurants
'n Lui kok of sjef. Iemand wat voedsel nie goed voorberei nie.
Industry:Restaurants
Die hoeveelheid tyd wat 'n produk in bewaring neem om gehalte, varsheid en eetbaarheid te handhaaf.
Industry:Restaurants