Home > Terms > Afrikaans (AF) > Nirvana

Nirvana

In Boeddhisme: Die hoogste goedheid; die uitwissing van willekeur en die gepaardgaande ego, gierigheid, woede, misleiding en vasgryping aan bestaan. Die bereiking van nirvana beteken om van alle toekomstige hergeboortes bevry te word.

0
Lägg till i min ordlista

Vad vill du säga?

Du måste logga in för att kunna göra inlägg i diskussioner.

Terms in the News

Featured Terms

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    Ordlistor

  • 0

    Followers

Bransch/domän: People Category: Artists

Antoni Gaudí

(1852-1926) Spaanse argitek en die bekendste verteenwoordiger van Katalaans Modernisme. Hy was die eerste in wat die Trencadis gebruik het. Dit is ...