Home > Terms > Afrikaans (AF) > Rugsteun-versterker

Rugsteun-versterker

'n Voorwerp of gebeurtenis wat alreeds sy vermoë bewys het om 'n individu se gedrag te versterk. Dit word ontvang in verruil vir 'n spesifieke hoeveelheid van koopbewyse, punte of ander verruilbare versterkers. Byvoorbeeld, punte kan verruil word vir die rugsteun-versterker van gratis tyd.

0
Lägg till i min ordlista

Vad vill du säga?

Du måste logga in för att kunna göra inlägg i diskussioner.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Ordlistor

  • 0

    Followers

Bransch/domän: Festivals Category: Halloween

Halloween

Ook bekend as Allerheiligeaand, Halloween is 'n jaarlikse vakansie, en word gevier op die 31 Oktober in Amerika, Kanada en die Verenigde Koninkryk. ...