Home > Terms > Afrikaans (AF) > Rumatiek

Rumatiek

Selde ook reumatiek. Enigeen van verskeie chroniese siektetoestande wat gekenmerk word deur inflammasie, degenerasie of metaboliese versteuring van die bindweefselstrukture, veral van die gewrigte, wat gepaard gaan met pyn, styfheid, of beperking van beweeglikheid, veral rumatoïede of atrofiese artritis.

0
Lägg till i min ordlista

Vad vill du säga?

Du måste logga in för att kunna göra inlägg i diskussioner.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Ordlistor

  • 5

    Followers

Bransch/domän: Education Category: Teaching

Leerproduk

Die eindresultaat van 'n leerproses; wat jy daaruit geleer het.