Home > Terms > Afrikaans (AF) > Kondoom

Kondoom

'n Versperringsmetode van geboortebeperking. Beide manlike en vroulike kondome is beskikbaar. Die manlike kondoom is 'n hulsel wat oor 'n man se ereksie geplaas word voordat seks plaasvind. Dit verhoed swangerskap deur die blokkasie van die beweging van sperms. 'n Vroulike kondoom is ook 'n hulsel, maar word binne die vagina geplaas om die beweging van sperms te blokkeer.

0
Lägg till i min ordlista

Vad vill du säga?

Du måste logga in för att kunna göra inlägg i diskussioner.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Ordlistor

  • 0

    Followers

Bransch/domän: Festivals Category: Christmas

baubles

Blink snuisterye en ornamente, tradisioneel gemaak van glas, wat as Kersfees versierings gebruik word.